In 10 Februarie 2017 se Grootplaas het Richardt Venter, voorsitter van die Nasionale kuilvoervereniging en kuilvoerkonsultant van AgSci Unlimited, vertel oor hoe die 2016 Santam Landbou Nasionale Kuilvoerkompetisie, in samewerking met Veeplaas en Stockfarm, verloop het. Lees hier meer oor die kompetisie.

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY