Meer oor kalfgesondheid

Elizabeth Kuhn van Chemuniqué kuier weer vandag in die Plaas TV-ateljee. Sy gesels onder andere oor die belangrikheid van kalfgesondheid aangesien hulle die vatbaarste is vir siektes op ‘n plaas.

Dan bied Ede Holsteins op 28 September hul vierde boeredag en produksieveiling in Middelburg aan. Bly ingeskakel vir ‘n insetsel hieroor.

#PlaasTV #FarmTV borge/ sponsors: BKBElancoStandard BankJonsson Workwear, Syngenta

#PlaasMedia #Landbou #Agriculture #TV

View other Plaas TV episodes.

Popular stories