Kyk 9 November 2017 se Grootplaas met PW van Heerden en Dirk Wolfaardt.

In die episode: 

    • Hy word beskryf as die natuur se geldmaker, en die perfekte skaapras vir optimum inkomste onder natuurlike toestande. Die Meatmaster het homself oor die jare heen bewys as ‘n winsgewende toevoeging tot enige boerdery. PW van Heerden van die Meatmaster-telersgenootskap, gesels oor dié ras.
    • Dirk Wolfaardt van Wildswinkel, gesels oor hulle planne vir volgende jaar.

Inhoudsborg: Wildswinkel

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY