HomePlaas TVMarktendense saam met ABSA

Marktendense saam met ABSA

Dr Marlene Louw van Absa Agribesigheid kuier in die Plaas TV-ateljee om ons meer te vertel oor die Market Trends verslag se geskiedenis, en daarna fokus ons ook op internasionale asook plaaslike marksituasies.

Kyk dit nou hier / Watch it here:

Plaas TV word met trots deur Elanco South Africa en Jonsson Workwear geborg. 

Plaas TV is in Junie 2020 geloods en bied topgehalte en feitlik korrekte landbounuus op sy YouTube-kanaal. Volg die skakel om na die afgelope twee jaar se inhoud te kyk, asook ons ander nuusdekking.

Van landbouskoue tot die geskiedenis van Pinotage-wyn, ons dek alle landbousektore se nuus. Het jy geweet dat ons ’n Facebook-blad het? Besoek ons blad by 
https://web.facebook.com/PlaasTV/?_rdc=1&_rdr om op datum te bly met die jongste landbounuus!

Klik op die YouTube-skakel om die episodes op ns YouTube-kanaal te kyk: https://www.youtube.com/channel/UC8UyKudlhB1OzbEcSRO1S3A

Klik hier om meer uit te vind: https://agriorbit.com/category/plaas-tv-2/.

Must Read

Benut biologie in graanboerdery

Estimated reading time: 5 minutes Bewaringslandbou en die biologiese benadering tot droëlandgraanverbouing, is onlangs tydens NexusAG se Graanprodusentedag op Eensgezind naby Durbanville in die...