Die Santam Landbou Nasionale Kuilvoerkompetisie se konferensie en prysuitdeling het verlede week tydens ALFA 2017 plaasgevind. Richardt Venter, mede-koördineerder van die kompetisie, gesels op RSG Landbou oor vanjaar se wenners en ’n paar interessante resultate wat uit die kompetisiedata afgelei is. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Old Mutual.

Lees meer oor die Santam Landbou Nasionale Kuilvoerkompetisie:

2017 Santam Landbou kuilvoerkoning bekend

Wat sê kuilvoerontledings vir ons?

Luister nog van vanoggend se radio-onderhoude hier: 

Luister: Noordelike mielieblaarskroei

 

 

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY