Dave Armitage van die Beefmasters-telergenootskap, gesels met RSG-luisteraars oor hulle deelname aan die Veeplaas skole-kuddeprojek by Weston Landoukollege in Mooirivier, Kwazulu-Natal. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Sernick.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.

 

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY