Die Veeplaas Afrikaner-stoet was die eerste stoet in die Veeplaas skole-kuddeprojek en is reeds in 2016 by die Hoërskool Bekker in Magaliesburg gevestig. Die adjunkhoof, Brian Callaghan, het onlangs op RSG Landbou hieroor gesels. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word die week aan jou gebring deur Afrivet.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.

Lees hier meer oor die projek.

Luister: Veeplaas skole-kuddeprojek

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY