Luister: Veeplaas Hoërskool Bekker Afrikanerstoet

0
619

Hennie Maas van RSG Landbou praat met dr Pieter de Kock, president van die Afrikaner-telersgenootskap, oor hulle deelname aan die Veeplaas Skolekuddeprojek saam Hoërskool Bekker in Magaliesburg. Luister nou na dié gesprek. Lees hier meer oor die projek. 

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Voermol.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.

Luister hier na nog onderhoude oor die Veeplaas skole-kuddeprojek:

Luister: Veeplaas Dexterstoet

Luister: Blouskool Veeplaas skole-kuddeprojek

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY