Luister: Terugvoer oor Captain Merino-veiling

0
119

Konsortium Merino se 33ste produksieveiling, Captain Merino, het op Donderdag, 7 September, op die plaas Dombietersfontein naby Victoria-Wes plaasgevind. Gawie van Heerden, uitvoerende direkteur van Konsortium Merino, het na afloop van die veiling met RSG Landbou-luisteraars gesels. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Old Mutual.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude:

Luister: Stand van die Merinobedryf

 

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY