Net omdat dit winter is, beteken nie dat boere en hulle vee van peste en ellendes ontslae is nie. Een van die parasiete wat veral in die wintertyd ’n probleem is, is peervormige maagslak. Dr Johan van Rensburg, ABE Biotech en  Afrivet, gesels hieroor. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word die week aan jou gebring deur Afrivet.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.

 

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY