Wanneer dit by die produksie van hoë gehalte kuilvoer kom, kan die resultate geraak word deur enigiets van die weer tot tydsberekening, hantering en stoormetodes. Lise Roberts van RSG Landbou gesels met Albert van Rensburg, besturende direkteur van Biomin, oor kuilvoerentstowwe as ’n belegging. Luister nou na dié gesprek.

 RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Old Mutual.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.

 

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY