Dr Roelof Botha, ’n ekonomiese raadgewer by PWC, voorspel ’n goeie ekonomiese toekoms vir Suid-Afrika en veral die landbou. Koos du Pisanie, ’n RSG Landbou-medewerker, het met hom oor die ekonomiese vooruitsigte gesels. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Voermol.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.

 

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY