Celéste Dekker werk in die geo-informatika-afdeling van die Landbounavorsingsraad se Instituut vir Grond, Klimaat en Water. Sy vertel vir Lise Roberts van RSG Landbou meer oor geografiese inligtingstelsels (GIS). Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Voermol.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.

 

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY