Luister: Eerste GWK Vleis Boeredag

0
59

GWK en Veeplaas het hande gevat en ’n boeredag vir boere in die Noord-Kaap gereël, wat op 20 September naby Prieska plaasvind. Nanti Fourie, hooforganiseerder van die dag, het vir Koos du Pisanie van RSG Landbou meer vertel oor dié geleentheid. Luister nou na dié gesprek.  Klik hier om die program te sien.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Voermol.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY