Luister: Droogte in die Noord-Kaap

0
470

Henk van Wyk, president van Agri Noord-Kaap, het in sy voorsittersverslag op dié organisasie se kongres in Kimberley verwys na die westelike dele van die Noord-Kaap wat steeds gebuk gaan onder die knellende droogte. Koos du Pisanie, ’n RSG Landbou-medewerker, het Henk uitgevra oor die droogte in dié gebied en hoe die boere dit hanteer. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Laeveld Agrochem.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.

 

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY