Water kom nie net uit ’n kraan nie, maar volg ’n uitdagende pad voor dit vir menslike gebruik aangewend kan word. Daarom het die Wêreld Wildlewefonds (WWF) ’n veldtog begin om bewustheid oor hierdie proses te skep. Lise Roberts van RSG Landbou gesels met Johann Boonzaaier, uitvoerende hoof van Impala Waters oor hul samewerking met die WWF. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Voermol.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.

Kyk ‘n video hieroor op Grootplaas:

Kyk: 4 Julie op Grootplaas

 

 

 

 

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY