Vir die jongste vleispryse skakel elke Maandagoggend van 04:30 tot 05:00 in op RSG Landbou. Chris Derksen deel die vleispryse en ook sy kommentaar. Luister Maandag, 4 April, se gesprek, met interessante kommentaar oor hoe die Paasnaweek en die droogte vleispryse beïnvloed, hier.

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY