Luister: Braaikuikenboer gesels oor bedryf

0
519

Koos Botha, ’n hoenderboer, gesels op RSG Landbou oor sy bedryf en die uitdagings waarmee hoenderboere te kampe het. Luister die interessante gesprek weer hier op Agri Orbit. 

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY