Koos du Pisanie, ’n RSG Landbou-medewerker, het tydens Agri Noord-Kaap se jaarlikse kongres met Henning Myburgh, HUB van dié organisasie, gesels oor landboubesighede wat wil hande vat met georganiseerde landbou. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Voermol.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY