Henri Swiegers, voorsitter van Muskadel SA asook wynmaker by Badsberg kelders, gesels met RSG-luisteraars oor die 2017 Muskadeltoekennings wat onlangs plaasgevind het. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word die week aan jou gebring deur Aerocom.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY