Dié bul, HP 14-240, is vir die hoogste prys van R150 000 verkoop

Leonliza Bonsmaras het op 16 Mei 2018 ’n uiters suksesvolle produksieveiling op Twyfelhoek, Slurry, gehou. Hierdie welbekende kudde het weereens hul uitmuntende gehalte bewys en die hele aanbod is verkoop.

Veilingsuitslae

  • Hoogste prys bul: R150 000 (Koper: Paul Maré, Viljoenskroon)
  • Gemiddelde prys bulle: R57 720
  • Gemiddelde prys drie-in-een koeie: R25 290
  • Gemiddelde prys koeie en kalwers: R25 038
  • Gemiddelde prys dragtige koeie en verse: R18 000

Aangebied deur: Karoo-Ochse Vryburg

Afslaer: Theuns Visser

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY