Al hoe meer veeprodusente oorweeg dit om hulle produk uit te voer. Maar wat vereis hierdie proses nou eintlik? En hoe presies pas ’n uitvoerbeen in die rooivleis-, wol- of melkwaardeketting in? Kenners gesels oor dié aspek van die landbou.

Sien ook uit na artikels oor:

  • Namibiese boer, Johann Britz, se Charolais-stoet
  • Terugvoer van verskeie jeugskoue
  • Agri Inspec se wakende oog oor invoere
  • Terugvoer van die 2017 Cattleman’s Conference
  • Hoogstede Merino’s se presisie-maatstawwe
  • Die melkstal van die toekoms
  • Die Zandu Dexterstoet
  • Leeuboere se rol in die oorlewing van die spesie
  • Voedingsbeginsels in intensiewe wildboerderypraktyke
  • ‘n Nabetragting oor voedingsbestuur tydens die droogte
  • Die voorkoming van bolaagverliese by kuilvoer
  • Die waarde van veldbultoetsing
  • Aksie rondom antimikrobiese weerstand
  • Die geveg teen brusellose
  • Bosluisbeheer in rooivleisproduksie
  • Finansiële verpligtinge teenoor werknemers
  • En baie meer!

Kry jou uitgawe van Veeplaas vandag nog by jou naaste kleinhandelaar of maak seker dat jy daarop inteken. Gaan na die “Teken in”-blad vir meer inligting. Die maandelikse uitgawe van Veeplaas is ook as ’n elektroniese tydskrif beskikbaar. Die huidige uitgawe kan by www.magzter.com aangekoop word.

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY