Die veeveilingsbedryf moet gereeld afstof en sy dienste herbesoek. Die gebruiklike manier van bemark en veilings aanbied is lankal nie meer die enigste items op veilingshuise se spyskaart nie en ons hoor al meer hoedat stilveilings en katalogusveilings gewilde opsies raak. In die Augustus-uitgawe van Veeplaas kyk WA Lombard en Frans Marx hoe die bedryf nou lyk en hoe daar vernuwe word om aan kliënte die beste diens moontlik te bied.

Sien ook uit na artikels oor:

  • Bryce Jooste se boerderymetodes op die Stey Braes-plaas
  • Die boerdery van Leon en Susan Becker
  • ‘n Besoek aan die beesbedryf in Texas
  • Terugvoer oor verskeie groot landbougeleenthede
  • Die belangrikheid van voedselveiligheidsopleiding
  • Die voeding van blouwildebeeste
  • Die verskuiwing van Afrika-jagvelde
  • Proteïeninname by wild
  • Goeie veldbestuur
  • Deel 2 oor noodsaklike riglyne vir hoogs winsgewende skaapboerdery
  • Die Bogermie Bonsmara-boerdery
  • Ekonomiese eienskappe by melkkoeie
  • Myte en luise
  • Cryptosporidium en E. coli
  • Die Predasiebestuursinligtingsentrum
  • Baie meer!

Kry jou uitgawe van Veeplaas vandag nog by jou naaste kleinhandelaar of maak seker dat jy daarop inteken. Gaan na die “Teken in”-blad vir meer inligting. Die maandelikse uitgawe van Veeplaas is ook as ’n elektroniese tydskrif beskikbaar. Die huidige uitgawe kan by www.magzter.com aangekoop word.

 

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY