LandbouRadio: 6 Augustus 2026

Share This Post

In Donderdag, 6 Augustus se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:

  • Johan gesels met Shaun Welmans, hoof operasionele bestuurder by Agri Skills Transfer, oor landbou-opleiding met ‘n verskil.
  • Dr Gerhard Verdoorn van Croplife SA gesels oor vooruitsigte vir boere en waarvoor hulle versigtig moet wees in die komende seisoen.
  • ⁠In ons maandelikse praatjie wat fokus op leerders in landbouskole, gesels mnr Kwagga oor die vak, Landboubestuur, en hy wou by Joubert van der Merwe van Datamars weet hoe hy sy skoolloopbaan in landbouskool ervaar het.
  • ⁠Dr Johnny van der Merwe sluit ons program af met sy weeklikse AMT-markverslag.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Related Posts

Weeklikse rooivleispryse / Weekly meat prices

Estimated reading time: 5 minutesPlaashekpryse/Farm gate pricesDie jongste vleispryse...

Weeklikse weer met Johan van den Berg

Estimated reading time: 1 minuteJohan van den Berg is...

Domestic pork industry carcass price statistics – Week 35 of 2026

The weekly pork carcass prices are brought to you...

SA goat breeds suit the Zimbabwean landscape

Estimated reading time: 7 minutesPathisani Ncube has a wholly...

Ontwikkel ’n skerp oog vir rasstandaarde en die metodiek van kleinveebeoordeling

Estimated reading time: 7 minutesDie vertoning en beoordeling van...

The South African rabbit meat industry in the spotlight

Estimated reading time: 7 minutesRabbit meat is not as...