In Dinsdag, 4 November se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:
- Op 27 November vind die jaarlikse LNR Nasionale Vleisbeesprestasietoekennings plaas. Frans Jordaan, navorser by LNR-Diereproduksie, vertel ons meer daaroor.
- Dawie Killian van die OVK-wolkantoor bring vir ons die nuutste verwikkelinge in die wolmark.
- Dr Johan Stadler van Antrovet praat oor haarwurm by skape.
- Prof Francois Deacon van die Universiteit van die Vrystaat, vertel van hulle kameelperdnavorsingsprogram by die Amanzi-reservaat.
- Vrystaat Landbou se dr Jack Armour gesels oor die vakuum wat boere vul waar die regering misluk.
Luister saam na LandbouRadio:
Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.
Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.





