Monday, December 8, 2025
HomeLandbouRadioLandbouRadio: 4 April 2025

LandbouRadio: 4 April 2025

Hier is waarna jy kan uitsien in vandag se LandbouRadio:

  • Ons weeklikse landbounuus is weer aan die beurt.
  • Susan Marais van Plaas Media gesels met ā€˜n produsent van Limpopo, Edwin Palmer, oor die vloedskade in die provinsie.
  • Wat kan beesprodusente doen om die ideale speenkalf te produseer? Ons vind meer uit by Jaco Liebenberg van Beefmaster.
  • En die volgende aflewering van ā€œOnder die Hamerā€ is aan die beurt, waar Johan Gunter vandeesweek gesels oor die Toyota SA Nasionale Jong Afslaerskompetisie.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ā€˜n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Must Read

SAPPO Retail Price Statistics: November 2025

The monthly SAPPO Retail Price Statistics Report provides detailed statistics and trends on the retail prices of various meat products, including pork, chicken, beef, and lamb. Monthly Price...