Tuesday, December 16, 2025
HomeLandbouRadioLandbouRadio: 3 Junie 2025

LandbouRadio: 3 Junie 2025

Wat kan jy verwag in Dinsdag, 3 Junie, se LandbouRadio?

  • Die prokureur, Hans-Jurie Moolman, verduidelik hoe die reg grondeienaars raak wat konstruksie, behuising of ander ontwikkelings op hulle grond wil doen.
  • Dr Jane Buys, veiligheidsrisiko-ontleder van Vrystaat Landbou, praat met ons oor die voorkoms van die wrede slagting van vee.
  • En Bonita Cilliers van die Veevoervervaardigersvereniging (AFMA) gesels oor hulle rol as bedryfsvereniging om meulens te ondersteun, hoe voermeulens leemtes in hul biosekuriteit kan opspoor en aanspreek, en hoe doeltreffende kommunikasie tussen boere en meulens ’n verskil kan maak in die beskerming van die hele voedselketting.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Must Read

Chubby Chick skietvoorval – tweede direkteur sterf

Estimated reading time: 6 minutes Deon Fourie, mede-direkteur van Chubby Chick in Potchefstroom, is vanoggend (14 Desember) in 'n Gauteng-hospitaal oorlede. Die nuus is deur...