Dit kan jy verwag in vandag se LandbouRadio:
- Daar is weer kraakvars landbounuus.
- Ons gesels met Marianne van der Laarse, die eienaar en bestuurder van Agrijob, oor hierdie innoverende loopbaanportaal.
- David Williams, hoof van verkoeling by ALMAR Container Group, praat oor die handhawing van die koueketting.
- En Plaas Media se Christal-Lize Muller gesels met Richard Krige, die nuwe uitvoerende komiteevoorsitter van Graan SA oor sy planne om uitdagings in die bedryf te pak.
Luister saam na LandbouRadio:
Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.
Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ān e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.





