Monday, December 8, 2025
HomeLandbouRadioLandbouRadio: 26 Februarie 2025

LandbouRadio: 26 Februarie 2025

-

Skakel vandag in by LandbouRadio waar jy kan luister na die volgende:

  • Ons Woensdagwenk wat raad gee oor die inenting van jong lammers.
  • Meer besonderhede oor die NWKV se opwindende fotokompetisie.
  • Die hoogs suksesvolle Thaba ’Nchu-groenteprojek onder leiding van AfriForum.
  • En ‘n nuwe boek wat parallelle trek tussen die bos en die sakewêreld.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Must Read

Katoen-verwysingsprys: Week van 1 tot 5 Desember

Die Suid-Afrikaanse Katoenprodusente-organisasie (SAKPO), met die ondersteuning van Katoen SA, het ’n platform geskep om elke week ’n gemiddelde verwysingsprys vir katoenvesel deur te gee....