Dis wat vir jou voorlê in Maandag, 25 Augustus, se LandbouRadio:
- Professor Johan Willemse sit vir ons die jongste ekonomiese gebeure uiteen.
- Johan Gunter gesels met die boervrou Theresa de Vries van Brandvlei oor hoe afhanklik ‘n kleindorpiegemeenskap regtig van veeboerdery in die omgewing is.
- En Lené van der Walt, ‘n nematoloog en ook die tegniese direkteur van Nemlab, vertel ons meer oor aalwurms.
Luister saam na LandbouRadio:
Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.
Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.






