Monday, December 8, 2025

LandbouRadio: 24 Februarie 2025

In vandag se LandbouRadio kan jy uitsien na die volgende:

  • Ons vertel jou wat jy te wagte kan wees in die nuwe uitgawe van Veeplaas.
  • Daar is ‘n gesprek oor wat presies nematodes is en die belangrikheid daarvan.
  • Ons vind uit oor die werk wat die rooibosbedryf in die bewaring van biodiversiteit doen.
  • En dan is daar ook ‘n interessante insetsel oor pakhuise, wat lankal nie meer net ‘n plek is waar produkte verpak word nie.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

’n Karoo-boerdery geskoei op natuur en kennis

Estimated reading time: 7 minutes Sybrand Venter, ’n bekende gemeenskapsleier en produsent van die plaas...

Oilseeds Focus December 2025 

The December issue of Oilseeds Focus explores South Africa’s fertiliser use, smart cultivar choices for profitable...

Stockfarm December hits the shelves

The December 2025 edition of Stockfarm shines the spotlight on the resilience and adaptability...

Trust and muffins lead the way

Estimated reading time: 4 minutes In any business, communicating in silos is the main cause...