In Vrydag, 16 Januarie se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:
- Johan Gunter bied ‘n vars landbounuusbulletin aan.
- Emje Ferreira, wenner van die 2025 Groei vir Goud nasionale opbrengskompetisie, gesels oor sy mielies, sojabone en Droughtmaster-beeste.
- Johan gesels met Corine Steyn, bestuurder van die Nasionale Veediefstalvoorkomingsforum, oor veediefstal en ‘n reeks praatjies wat binnekort volg.
Luister saam na LandbouRadio:
Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.
Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.



