LandbouRadio: 15 September 2026

In Dinsdag, 15 September se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:

  • Johan gesels met dr Poena van Niekerk, bestuurder by Ede Farming, oor die verpligte wagtydperk in ‘n melkkoeikudde en hoe dit winsgewendheid kan impakteer.
  • ⁠Du Preez de Villiers het by die afgelope Vivo Boerebemarkingsdag met FP Coetzee van Aartappels SA gesels oor aartappelproduksie in Limpopo.
  • ⁠Tydens die afgelope Swartlandskou het Hugo Lochner met Colleen van der Merwe, ‘n bekende boer en beoordelaar in Dorper-geledere, gesels oor die ras se prestasie, plaaslik en oorsee.
  • Carin Venter van Plaas Media het tydens Nampo Kaap met Piet Lombard van die Wes-Kaapse Departement van Landbou gesels oor kanolaverbouing en hoe dit in Suid-Afrika toegeneem het.
  • ⁠Dawie Killian van die OVK-wolkantoor is aan die woord met die nuutste wolmarkpryse.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Must read

LandbouRadio: 9 Oktober 2026

Hierdie week se LandbouRadio word met trots aan jou gebring deur BKB, die betroubare tuiste van landbou.In Vrydag, 9 Oktober se LandbouRadio, kan jy...

Die Noordweste en sy mense

Estimated reading time: 5 minutesDie Boesmanland en Namakwaland in die Noordwes-Kaap is klipharde wêreld wat sy mense slyp. Die mense wat hier gebore en...

Excellence and achievement take centre stage at LRF gala

Estimated reading time: 8 minutesExcellence in breeding, genetic progress, and outstanding service to the livestock industry. These were the attributes that took centre stage...

Stockman School 2026: Breeding better beef, from DNA to dinner plate

The second session on day two of the 2026 LRF Stockman School kicked off with a presentation on breeding better beef. Charné Claassen, division...

Foetal programming to BREEDPLAN: A jampacked second day at Stockman School

The second day of the Livestock Registering Federation’s (LRF) Stockman School at Aldam in the Free State kicked off with a session sponsored by...