LandbouRadio: 14 Augustus 2026

In Vrydag, 14 Augustus se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:

  • Vandag skop ons af met ‘n kraakvars landbounuusbulletin.
  • Dr Danie Odendaal, direkteur van Veearts Netwerk, gesels in ons weeklikse dieregesondheidsverslag oor lantana- asook inkbessievergiftiging.
  • ⁠Sytze Smit, rasdirekteur van SA Brahman, gesels oor die genootskap se nasionale veiling wat op 5 September plaasvind.
  • ⁠Johan gesels met Jimmy Roberts van Triangle Farm Brangus oor hulle produksieveiling wat op 3 September deur Brocor aangebied word.
  • ⁠Dr Arno Moore, voormalige bestuurder van die Nasionale Wolkwekersvereniging, gesels met Izak Hofmeyr oor wat die NWKV die afgelope eeu, en tydens sy bestuurstyd, bereik het.

Vandag se program is aan jou gebring deur BKB – die betroubare tuiste van landbou.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

A free-range label for pigs on grazing

Estimated reading time: 6 minutesSimon Goble knew from an early age that he wanted...

Vaaltyn van die Noordweste

Estimated reading time: 6 minutesDie donkie is ’n dier wat gehelp het om die...

Stockfarm September 2026 hits the shelves

In the September 2026 edition of Stockfarm, we unpack the challenges that South Africa’s...

Oilseeds Focus September 2026

The September 2026 issue of Oilseeds Focus delivers essential insights into identifying tricky stem...