In Maandag, 12 Mei, se LandbouRadio:
- Ons gunsteling-onkruidkenner, professor Charlie Reinhardt, gesels oor gifplante.
- Daar is weer ‘n ekonomiese oorsig deur professor Johan Willemse.
- En ‘n navorser in die besproeiingsafdeling van die Landbounavorsingsraad Fanie Vorster praat oor die belangrikheid van plante en water in die verkoeling en stabilisering van omgewingsuiterstes.
Luister saam na LandbouRadio:
Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.
Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.





