LandbouRadio: 12 Augustus 2026

Hierdie week se LandbouRadio word met trots aan jou gebring deur BKB – die betroubare tuiste van landbou.

In Woensdag, 12 Augustus se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:

  • Vanoggend spring ons weg met Leon die skaapherder en sy Woensdagwenk, en hy gesels oor prikkelvoeding.
  • Die Krip Landboufees vind vanjaar vir die vyfde keer plaas, en hierdie keer op 4 September. Neil Dry, een van die organiseerders, vertel wat besoekers vanjaar by die fees kan verwag.
  • ⁠Shaun Mockford van Mockford Farms gesels oor die seleksie en eienskappe van jong sôe.
  • ⁠Tydens die pas-afgelope Tafeldruifkonferensie, het Carin Venter met Anton Botha, plaasbestuurder van Karsten Boerdery by De Doorns, gesels.
  • ⁠Johan gesels met Vincent Pike wie pas teruggekom het van San Antonio in Texas, waar hy aan die wêreld-afslaerskompetisie gaan deelneem het.

Vandag se program is aan jou gebring deur BKB – die betroubare tuiste van landbou.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

A free-range label for pigs on grazing

Estimated reading time: 6 minutesSimon Goble knew from an early age that he wanted...

Vaaltyn van die Noordweste

Estimated reading time: 6 minutesDie donkie is ’n dier wat gehelp het om die...

Stockfarm September 2026 hits the shelves

In the September 2026 edition of Stockfarm, we unpack the challenges that South Africa’s...

Oilseeds Focus September 2026

The September 2026 issue of Oilseeds Focus delivers essential insights into identifying tricky stem...