LandbouRadio: 11 September 2026

In Vrydag, 11 September se LandbouRadio, met trots aan jou gebring deur BKB, kan jy uitsien na die volgende:

  • Ons skop die oggend af met ons weeklikse landbounuusbulletin.
  • ⁠Johan gesels met dr Danie Odendaal, direkteur van Veearts Netwerk oor mankheid by beeste, die oorsaak daarvan, en hoe dit behandel word.
  • ⁠Gerhard Strydom van Mazel Bonsmaras by Rustenburg gesels oor hulle veiling wat op 2 Oktober plaasvind.
  • EP Nel, vakadviseur vir landbou by die Vrystaatse Departement van Onderwys, gesels met Christal-Lize Muller oor die Vrystaatse Plaasvaardigheidskompetisie vir landbouleerders.

Hierdie week se LandbouRadio word met trots geborg deur BKB – betroubare tuiste van landbou.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Die Noordweste en sy mense

Estimated reading time: 5 minutesDie Boesmanland en Namakwaland in die Noordwes-Kaap is klipharde wêreld...

The middle ground is the best course

Estimated reading time: 7 minutesPieter Meyer believes that the modern grain producer is precision-oriented,...

Voerkorrels versus los voer vir herkouers

Estimated reading time: 6 minutesVoerkoste is die grootste enkele kostekomponent in die meeste veeboerderye....

Hou kop bo water dié El Niño-seisoen: Planne vir jou vee se waterbehoeftes

Estimated reading time: 6 minutesProdusente moet waterbeskikbaarheid en -gehalte deeglik in hul droogte- en...