LandbouRadio: 10 Augustus 2026

In Maandag, 10 Augustus se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:

Hierdie week se Landbouradio word met trots aan jou gebring deur BKB – die betroubare tuiste van landbou.

  • Johan gesels met Jan Mostert, bestuurder van stoet- en spesiale veilings by BKB, oor die suksesvolle jaarlikse Deale Bovelders-veiling wat op 22 Julie plaasgevind het.
  • Hans-Jurie Moolman van Moolman & Pienaar ingelyf, gesels in ons maandelikse regspraatjie oor sosiale media en die reg.
  • ⁠Prof Johan Willemse is aan die woord met sy weeklikse landboumarkverslag.
  • ⁠John Melville gesels in sy weeklikse insetsel oor waarna gekyk moet word om jou skeerselwaarde te verhoog.
  • ⁠Boet Wilken, ‘n boer van Van Stadensrus en organiseerder van hulle boeredag wat op 13 Augustus plaasvind, vertel wat van die dag verwag kan word.

Vandag se program is aan jou gebring deur BKB – die betroubare tuiste van landbou.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Must read

SAPPO Retail Price Statistics: August 2026

The monthly SAPPO Retail Price Statistics Report provides detailed statistics and trends on the retail prices of various meat products, including pork, chicken, beef, and lamb.Monthly Price...

Smarter insights, stronger resilience

Estimated reading time: 5 minutesWhat makes one farming business better equipped to weather uncertainty than another? It’s not necessarily the size of the operation,...

RSG Landbou: 8 September 2026

In vandag se aflewering van RSG Landbou vind ons meer uit oor die Landbounavorsingsraad se Vleisbeespresteerderstoekennings, presisieboerdery en die risiko’s verbonde aan kunsmatige intelligensie,...

LandbouRadio: 8 September 2026

In Dinsdag, 8 September se LandbouRadio, met trots aan jou gebring deur BKB, kan jy uitsien na die volgende:Johan gesels met dr Pieter Haumann...

AgriSpoor: Die nuwe toep om voorvalle aan te meld 

Estimated reading time: 3 minutesOngelukkig word baie misdade en probleme nooit opgelos nie, aangesien dit nooit aangemeld word nie. Die algemene teen opmerking waarom...