Wat wag op jou in Woensdag, 9 Julie, se LandbouRadio?
- Die Skaapherder, Leon Kruger, praat oor doseermiddels en oordosering.
- Ashley Grimsell van Voermol gee ‘n oplossing vir beeste wat ‘n voedingstekort op droë weiding ervaar.
- En ‘n wetenskaplike van SciCorp, Jeane-Marie Erasmus, gesels met ons oor weefselkultuur.
Luister saam na LandbouRadio:
Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.
Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

