Izane Leygonie, ’n landboukundige by Southern Oil (Edms.) Beperk (SOILL), gesels met Lise Roberts van RSG Landbou oor kanola-verbouing. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Laeveld Agrochem.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.

Luister nôg ‘n onderhoud met Southern Oil (SOILL):

Luister: Southern Oil se kanola-aanleg

 

 

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY