Laeveld Agrochem gooi anker op Grootplaas

Kyk 15 November 2017 se Grootplaas met Corné Liebenberg en Gys Helm van Laeveld Agrochem. In die episode: Corné Liebenberg van Laeveld Agrochem gesels oor ‘n opwindende bootreis, waartydens produsente in April volgende jaar, bietjie hulle skoene kan uitskop. Gys Helm van Laeveld Agrochem bespreek die voorkoms en beheer van witluis. Aan jou gebring deur Laeveld … Continue reading Laeveld Agrochem gooi anker op Grootplaas