Kyk 15 November 2017 se Grootplaas met Corné Liebenberg en Gys Helm van Laeveld Agrochem.

In die episode:

    • Corné Liebenberg van Laeveld Agrochem gesels oor ‘n opwindende bootreis, waartydens produsente in April volgende jaar, bietjie hulle skoene kan uitskop.
    • Gys Helm van Laeveld Agrochem bespreek die voorkoms en beheer van witluis.

Aan jou gebring deur Laeveld Agrochem.

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY