Estimated reading time: 1 minute

Hierdie week het PlaasTV weereens vir interessante kykstof gesorg en vandag is #kykweervrydag. Hier is ʼn opsomming van die week se episodes:

Lees hier in Engels.

  • Die onlangse #Oekraïene-Rusland krisis gaan ʼn groot impak op Suid-Afrika se voedselsekuriteit en landbou hê. Agri SA het die regering gevra om alle brandstofheffings te staak om kospryse stabiel te laat bly. Kulani Siweya van AgriSA gesels in meer detail met die span oor die saak. Lise gesels met Hannes Botha oor hoe herlewingslandbou sy wins vergroot het.

Klik op die YouTube kanaal se skakel om al Plaas TV se episodes weer te kyk: https://www.youtube.com/channel/UC8UyKudlhB1OzbEcSRO1S3A

PlaasTV is met trots deur BKB, Syngenta, Elanco, JSE en Jonsson Workwear geborg.

Lees meer oor PlaasTV hier.