Saturday, January 28, 2023

#kykweervrydag Plaas TV Desember 2022

Share This Post

Estimated reading time: 3 minutes

Plaas TV het weereens vir interessante kykstof gesorg hierdie Desember en vandag is #kykweervrydag. Hier is ’n opsomming van die episodes sover:

  • Die wenner van die 2022 MPO Nedbank Rentmeesterskapstoekenning is verlede week tydens ’n galadinee by Casa Toscana Lodge in Pretoria aangekondig. Plaas TV het ook dié geleentheid bygewoon, so bly ingeskakel vir ‘n insetsel hieroor.
  • South Africa’s land reform policy remains highly contested. The Department of Agricultural Economics at Stellenbosch University and Agbiz published an essay debunking five myths about farming and land reform in South Africa. Prof Johann Kirsten and Wandile Sihlobo shed some light on this, in today’s episode of Plaas TV.
  • The Agricultural business chamber recently held their annual media day in Pretoria. The theme was “Searching for green shoots in 2023”. Plaas TV spoke to a few role-players after the event, so stay tuned for more on this.
  • The level of funding needs to increase and put to better use to control and combat the spreading of invasive plants. Prof Brian van Wilgen from Stellenbosch University sheds some light on this matter.

Vind meer uit oor einde November se episodes hier.

  • Allesbeste het groot planne vir die koffiebedryf en Plaas TV het onlangs saam met hulle oor ‘n koppie koffie gekuier. Bly ingeskakel vir ‘n insetsel hieroor.
  • Vanaf 1999 was die hooffokus van die Orpington-klub van Suid-Afrika om die ras te bevorder. Dié ras het ‘n besondere voorkoms en is ‘n ideale plaashoender. Plaas TV het meer gaan uitvind oor dié hoenders, so bly ingeskakel vir ‘n insetsel hieroor.
  • Amandels is die steenvrugte en sade van die amandelboom en is ‘n baie gewilde neut. Die plaaslike amandelbedryf het ‘n paar jaar gelede ‘n hupstoot gekry met ‘n kultivar uit Kalifornië. Dan Coetzee van ZZ2 gesels oor die produsente-organisasie wat gestig is.

    Daarna is Jano Bezuidenhout van Aartappels SA aan die woord. Hy bring Plaas TV-kykers op hoogte met markverkope.
  • To be eligible for the ARC National Beef Cattle Improvement Herd of the Year award, a stud beef breeder must excel in several performance indicators, not only those directly related to management and breeding. Stay tuned to meet this year’s winner, Stefan Terblanche of Fredericksburg Angus Stud in Franschhoek.

Southern Oil is committed to the provision of healthier alternative oils and the canola industry is currently booming. Johan Pyper tells us more.

  • Elethu Wines, ‘n unieke swart-bemagtigingsonderneming in die Suid-Afrikaanse wynbedryf, het met sy eerste wyn ‘n dubbelgoud-onderskeiding in ‘n internasionale wynkompetisie losgeslaan. Bly ingeskakel vir ‘n insetsel hieroor.

We then meet Mpho Munyai of Vhanyai Ranch. He was one of the winners in the ARC National Mentor of the Year Award.

Het jy geweet dat Plaas TV ’n Facebook-blad het? Besoek ons blad by https://web.facebook.com/PlaasTV/?_rdc=1&_rdr om op datum te bly met die jongste landbounuus!

Klik op die YouTube-skakel om Plaas TV-episodes op die Plaas TV-kanaal te kyk: https://www.youtube.com/channel/UC8UyKudlhB1OzbEcSRO1S3A

Plaas TV is in Junie 2020 geloods en bied topgehalte en feitlik korrekte landbounuus op sy YouTube-kanaal. Volg die skakel om na die afgelope twee jaar se inhoud te kyk, asook ons ander nuusdekking. Van landbouskoue tot die geskiedenis van Pinotage-wyn, Plaas TV dek alle landbousektore se nuus.

Plaas TV word met trots deur BKB, Chemunique, Elanco South Africa, Standard Bank en Jonsson Workwear geborg.

Related Posts

Weeklikse plaashek-rooivleispryse / Weekly farm gate red meat prices

Estimated reading time: 6 minutes Die jongste vleispryse word...

SA goat breeds suit the Zimbabwean landscape

Estimated reading time: 7 minutes Pathisani Ncube has a...

Hydroponic feed for intensive sheep production

Academics around the world tend to reject hydroponic feed...

The South African rabbit meat industry in the spotlight

Estimated reading time: 7 minutes Rabbit meat is not...

Ivermektien: Veilig vir dier én mens?

Estimated reading time: 4 minutes Die potensiaal van ivermektien...

Ankole embryos sell for record price in South Africa

The South African record price for embryos sold was...