Wednesday, March 29, 2023

#kykweervrydag Plaas TV 9 Mei tot 13 Mei

Estimated reading time: 2 minutes

Hierdie week het Plaas TV weereens vir interessante kykstof gesorg en vandag is #kykweervrydag. Hier is ʼn opsomming van dié week se episodes:

  • Voerkrale het die voordeel om met meer akkuraatheid aan alle diere se voedingsbehoeftes te voldoen, maar watter rol speel voerkrale in ons land se rooivleisekonomie? Dr WA Lombard van die Universiteit van die Vrystaat brei hieroor uit.
  • Bly ook ingeskakel vir hoogtepunte van Simmentaler SA se nasionale skou en veiling.

Lees meer oor laas week se episodes hier.

  • ‘n Boer maak ‘n plan, en as die plan nie werk nie, dan bou hy ‘n unieke implement. Dít is Jannie Myburgh van Myburgh-toerusting in Ermelo se verhaal, en vandag deel hy dit met ons.
  • Francois Knowles van APAC kuier ook in die Plaas TV-ateljee, en dié keer gesels hy oor die Mededingingskommissie se varsproduktebemarkingsondersoek.
  • Dekgewasse word tussen wingerdrye geplant, dikwels in ‘n rotasiestelsel van een jaar na ‘n volgende. Die plant van dekgewasse word egter vir ‘n verskeidenheid redes gedoen. Jaco Engelbrecht, ‘n wingerdkundige, vertel meer hieroor.
  • Farm TV chatted with Jimmy Weir-Smith from the Department of Agriculture about the e-Cert system for phytosanitary certificates.

Did you know that Farm TV has a Facebook page? Visit our page at https://web.facebook.com/PlaasTV/?_rdc=1&_rdr to stay up to date with the latest agricultural news and topics!

Click on the YouTube channel’s link to watch Farm TV’s episodes again: https://www.youtube.com/channel/UC8UyKudlhB1OzbEcSRO1S3A

Farm TV is proudly brought to you by BKB, Voermol, ABE Biotech and Jonssons Workwear.

Related Posts

Weeklikse plaashek-rooivleispryse / Weekly farm gate red meat prices

Estimated reading time: 5 minutes Die jongste vleispryse word...

SA goat breeds suit the Zimbabwean landscape

Estimated reading time: 7 minutes Pathisani Ncube has a...

Hydroponic feed for intensive sheep production

Academics around the world tend to reject hydroponic feed...

The South African rabbit meat industry in the spotlight

Estimated reading time: 7 minutes Rabbit meat is not...

Ivermektien: Veilig vir dier én mens?

Estimated reading time: 4 minutes Die potensiaal van ivermektien...

Ankole embryos sell for record price in South Africa

The South African record price for embryos sold was...