Thursday, September 12, 2024
HomePlaas TV#kykweervrydag Plaas TV 31 Oktober - 04 November

#kykweervrydag Plaas TV 31 Oktober – 04 November

Estimated reading time: 2 minutes

Hierdie week het Plaas TV weereens vir interessante kykstof gesorg en vandag is #kykweervrydag. Hier is ’n opsomming van dié week se episodes:

  • Macadamia and banana producer, Tammy Williams, was recently crowned the 2022 Toyota/Kwanalu Young Farmer of the Year. She discusses her road to success with us on Plaas TV.
  • Since 2020, the University of Pretoria has been offering BSc Animal Science students the opportunity to participate in a feedlot challenge. The winners of this challenge were announced last week. Stay tuned for more on this.
  • Die heel eerste Veeplaas Klimaatslim-boeredag is onlangs op James Faber van Glen Ross-boerdery, in die Barkly-Wes omgewing, se plaas aangebied. James is ook vanjaar se Veeplaas Klimaatslim ambassadeur-wenner. Plaas TV was uit die aard van die saak óók by dié boerdedag, so bly ingeskakel vir ’n insetsel hieroor.
  • Then Vittoria Jooste from SA Olive gives us some insight into the status of South Africa’s olive production.
  • Die Boran is ’n Afrika-ras wat oor meer as ’n duisend jaar aangepas is om in Afrika met al sy uitdagings te presteer. Gideon Oosthuizen, ’n kommersiële beesboer in die Noordwes-omgewing, kuier in die ateljee om ons meer oor dié ras te vertel.
  • Daarna is AFMA se nuutverkose voorsitter, Anina Hunter aan die woord. Sy brei uit oor AFMA se strategie en visie vir 2023-2024.

Het jy geweet dat ons ’n Facebook-blad het? Besoek ons blad by https://web.facebook.com/PlaasTV/?_rdc=1&_rdr om op datum te bly met die jongste landbounuus!

Klik op die YouTube-skakel om Plaas TV-episodes op die Plaas TV-kanaal te kyk: https://www.youtube.com/channel/UC8UyKudlhB1OzbEcSRO1S3A

Plaas TV word met trots geborg deur BKB, Syngenta, Elanco South Africa, Standard Bank en Jonsson Workwear.

Plaas TV is in Junie 2020 geloods en bied topgehalte en feitlik korrekte landbounuus op sy YouTube kanaal. Volg die skakel bo om na die afgelope twee jaar se inhoud te kyk, asook ons ander nuusdekking. Van landbouskoue tot die geskiedenis van Pinotage-wyn, Plaas TV dek alle landbou sektore se nuus.

Must Read

Weeklikse rooivleispryse / Weekly meat prices

Estimated reading time: 5 minutes Plaashekpryse/Farm gate prices Die jongste vleispryse word weekliks aan u gebring deur Absa en die RPO. Neem kennis dat hierdie nie...