#kykweervrydag Plaas TV 30 Januarie – 03 Februarie

Share This Post

Estimated reading time: 2 minutes

Hierdie week het Plaas TV weereens vir interessante kykstof gesorg en vandag is #kykweervrydag. Hier is ’n opsomming van dié week se episodes:

  • Suid-Afrika se wolbedryf fokus al hoe meer op volhoubaarheid en dit gaan gepaard met die verantwoordelikheid wat elke wolprodusent het om goeie biosekuriteitspraktyke in plek te hê. Carin Venter het by die Nasionale Wolkwekersvereniging ingeloer en met Leon de Beer hieroor gesels.
  • Plaas TV also recently paid a visit to Russell Clark of the KRM Hereford Stud in Dordrecht. Stay tuned for an insert on this.  
  • Besproeiingsboere in die Noord-Kaap staar tans ʼn ernstige krisis in die gesig. Mielie-aanplantings is op die lande en op hierdie stadium is dit in ’n kritieke groeistadium met die plante wat baie water benodig om te oorleef. Eskom se beurtkrag verhoed dat produsente hulle water vir besproeiing kan pomp en het onlangs bymekaar gekom om die krisis aan te spreek.
  • Daar bestaan verskeie vrae in die Suid-Afrikaanse wolbedryf oor die doel van RWS-gesertifiseerde wol, maar wat presies is RWS? Bly ingeskakel vir vandag se episode wanneer Heinrich Victor van OVK meer lig op die onderwerp werp.

Vind meer uit oor laas week se episodes hier.

  • Daarna kuier Daneel Rossouw van Nedbank in die Plaas TV-ateljee. Hy brei onder andere uit oor die uitdagings wat die landbousektor in 2023 in die gesig staar.

Het jy geweet dat ons ’n Facebook-blad het? Besoek ons blad by https://web.facebook.com/PlaasTV/?_rdc=1&_rdr om op datum te bly met die jongste landbounuus!

Klik op die YouTube-skakel om Plaas TV-episodes op die Plaas TV-kanaal te kyk: https://www.youtube.com/channel/UC8UyKudlhB1OzbEcSRO1S3A

Plaas TV word met trots deur Elanco South Africa en Jonsson Workwear geborg.

Plaas TV is in Junie 2020 geloods en bied topgehalte en feitlik korrekte landbounuus op sy YouTube-kanaal. Volg die skakel om na die afgelope twee jaar se inhoud te kyk, asook ons ander nuusdekking. Van landbouskoue tot die geskiedenis van Pinotage-wyn, ons dek alle landbousektore se nuus.

Related Posts

Weeklikse plaashek-rooivleispryse / Weekly farm gate red meat prices

Estimated reading time: 5 minutes Die jongste vleispryse word...

SA goat breeds suit the Zimbabwean landscape

Estimated reading time: 7 minutes Pathisani Ncube has a...

The South African rabbit meat industry in the spotlight

Estimated reading time: 7 minutes Rabbit meat is not...

Ankole embryos sell for record price in South Africa

The South African record price for embryos sold was...

Ivermektien: Veilig vir dier én mens?

Estimated reading time: 4 minutes Die potensiaal van ivermektien...

Smart lambing camps for profitable Boer goat farming

PW Botha lost his heart on Boer goats during...