Sunday, May 28, 2023

#kykweervrydag Plaas TV 22 – 26 Mei 2023

Hierdie week het Plaas TV weereens vir interessante kykstof gesorg en vandag is #kykweervrydag. Hier is ’n opsomming van dié week se episodes:

Alwyn Kraamwinkel van SAMPRO terugvoer oor die verkope van suiwelprodukte in die kleinhandel.

  • Alhoewel beurtkrag ‘n warm besprekingspunt bly, het dit deel geword van alle Suid-Afrikaners se alledaagse lewens. Die effek daarvan op die ekonomie en veral volhoubare landbou, bly egter onmisbaar. Daneel Rossouw van Nedbank gee perspektief hieroor.
  • Beurtkrag het verwoesting gesaai onder Astral Foods se finansies vir die halfjaar geëindig op 31 Maart 2023. In hierdie video brei Chris Schutte uit oor die probleme wat Astral in die gesig staar.
  • Die Rooibostee-bedryf is een van die kleiner landboubedrywe in die Wes-Kaap. Die organisasie het tot onlangs nie ‘n spreekbuis gehad wat hulle kon dien nie. Sowat twee maande gelede is die Rooibosteeprodusente-vereniging gestig om die gemeenskaplike belange van die rooibosteeprodusent te dien. Kyk nou na ‘n insetsel hieroor.
  • Prof Charlie Reinhardt, ‘n onkruidwetenskaplike, brei uit oor die toename in onkruid langs nasionale paaie.
  • The Oilseeds Advisory Committee invited applications for funding of research projects that are in the interest of the oilseeds industry. Plaas TV spoke to Gerhard Keun to find why the industry places so much emphasis on research.

Farm TV is proudly brought to you by Elanco South Africa and Jonsson Workwear.

Did you know that Farm TV has a Facebook page? Visit our page at https://web.facebook.com/PlaasTV/?_rdc=1&_rdr to stay up to date with the latest agricultural news and topics!

Click on the YouTube channel’s link to watch Farm TV’s episodes again: https://www.youtube.com/channel/UC8UyKudlhB1OzbEcSRO1S3A

Plaas TV/Farm TV was launched in June 2020 and provides top quality and factually correct agricultural news and content. Click on the link above to view all Plaas TV’s content of the past two years. From agricultural shows to the history of Pinotage wine, Plaas TV covers all corners of the agricultural sector.

Popular stories