#kykweervrydag Plaas TV 20 tot 24 Junie

38
RSG Landbou

Estimated reading time: 2 minutes

This week #PlaasTV brought viewers more interesting content and this is #flashbackfriday. Below is a recap of the week’s episodes: 

The University of Pretoria’s Faculty of Veterinary Science has created a unique offering for horse owners – an equine cardiology consulting service called EquiCardio. Dr Christina Eberhardt visits us in studio to shed some light on this exciting new development.

We then chat to David Finlayson about its GS Cabernet Sauvignon 2019 that won the Best Cabernet Sauvignon in the world.

Org Lindeque van Anro Boerdery is onlangs aangewys as Mpumalanga Landbou se Jongboer van die Jaar. Hy voel as jy lief is vir wat jy doen, sal jy nooit ‘n dag in jou lewe werk nie. Bly ingeskakel vir ‘n onderhoud hieroor.

Daarna maak Alwyn Kraamwinkel van SAMPRO ook ‘n draai in die ateljee. Dié keer fokus hy op die prestasie van suiwelprodukte in die Suid-Afrikaanse kleinhandel.

Dr Cobus Oberholser van BKB kuier vandag saam in die Plaas TV-ateljee. Hy gesels onder andere oor hoe die lewendehawebedryf tans daar uitsien.

Daarna is Johandi Mentz van Zoetis aan die woord. Sy brei uit oor hulle betrokkenheid by die Veeplaas Klimaatslim Ambassadeur-projek.

Did you know that Farm TV has a Facebook page? Visit our page at https://web.facebook.com/PlaasTV/?_rdc=1&_rdr to stay up to date with the latest agricultural news and topics!

Click on the YouTube channel’s link to watch Farm TV’s episodes again: https://www.youtube.com/channel/UC8UyKudlhB1OzbEcSRO1S3A

Farm TV is proudly brought to you by BKB, Voermol, ABE Biotech and Jonsson Workwear.