#kykweervrydag Plaas TV 17 – 21 April

Estimated reading time: 2 minutes

Hierdie week het Plaas TV weereens vir interessante kykstof gesorg en vandag is #kykweervrydag. Hier is ’n opsomming van dié week se episodes:

  • Dr Marlene Louw van Absa Agribesigheid kuier vanoggend in die Plaas TV-ateljee om ons meer te vertel oor die Market Trends verslag se geskiedenis, en daarna fokus ons ook op internasionale asook plaaslike marksituasies.

Lees meer oor laas week se episodes hier.

  • Melkproduksie verhoog wanneer koeie na strelende klassieke musiek luister. Lize-Marie Erasmus, ‘n student aan die Universiteit van Pretoria, verduidelik ons hoe sy tot dié gevolgtrekking gekom het.

Lees meer oor begin April se Plaas TV-episodes hier.

  • Then stay tuned for an insert from Whole Concepts. They showcase the benefits of the EasyWean® NoseRing®.

Farm TV is proudly brought to you by Elanco South Africa and Jonsson Workwear.

Did you know that Farm TV has a Facebook page? Visit our page at https://web.facebook.com/PlaasTV/?_rdc=1&_rdr to stay up to date with the latest agricultural news and topics!

Click on the YouTube channel’s link to watch Farm TV’s episodes again: https://www.youtube.com/channel/UC8UyKudlhB1OzbEcSRO1S3A

Plaas TV/Farm TV was launched in June 2020 and provides top quality and factually correct agricultural news and content. Click on the link above to view all Plaas TV’s content of the past two years. From agricultural shows to the history of Pinotage wine, Plaas TV covers all corners of the agricultural sector.

Popular stories